Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Pofadder" deur DONALD RIEKERT
"Pofadder" deur DONALD RIEKERT [boodskap #13848] Do, 16 April 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
POFADDER
Donald Riekert

Die pofadder lê
een tand mond oop
oor Boesmanland
sy lang tong
laat staan die son stil
rooi in die waas
van sy groot asem
sodat vir baie jare
die veld droog is
en niks wou groei
net brakbos blom
Vorige onderwerp: "Lied van die Lente" deur Anna-Marie CONRADIE
Volgende onderwerp: Uit "Scriba van die Carbonari" deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:19:04 MGT 2024